Use the search box above to search our hundreds of blogs and resources about Cape Town, South Africa. Follow the link below to search for What's on in Cape Town and the Cape Town events calendar.

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WEET Vrouwees Konferensie 2023

October 28 @ 09:00 - 19:00

R350

Vrouwees Konferensie 2023

WEET

Lewende Woord Kaap se vrouebediening, Vrouwees, is ‘n vrouegeselskap wat gewaagd in ritme met die Heilige Stap!

“…en julle sal WEET dat Ek die Here is.” is die tema van hierdie jaar. Jesus gaan Homself as Here kom openbaar deur wonders en tekens en Sy Gees oor ons uitstort soos Hy belowe het. Jy wil dit nie mis nie!

Saterdag 28 Oktober vanaf 09h00 – 19h00

Nooi jou sussie, ma, ouma, vriendinne en vriendinne se vriendinne!

Kaartjies kos R400 en sluit die volgende in:

Etes vir die hele dag

2 x Gratis Koffie/Tee

“Goodie Bag”

1 x Gratis Photoshoot Print

”Early Bird Special” is R350 as jy jou kaartjies voor 02 Mei 2023 koop.

WATCH PARTIES

As jy nie fisies hier kan uitkom nie, kan ons jou in kontak sit met iemand in jou area vir ‘n Watch Party. ‘n Watch Party is ‘n groep dames wat die dag bymekaar kom en saam die konferensie aanlyn kyk.

Watch Party kaartjies kos R150 en sluit die volgende in:

Goodie Bag

(Goodie Bags sal 2 weke voor die tyd aan die betrokke Gasvrou gestuur word)

Kontak ons per WhatsApp by 067 415 6598 indien jy ‘n Watch Party Gasvrou wil wees.

BOOK HERE

Details

Date:
October 28
Time:
09:00 - 19:00
Cost:
R350
Event Category:

Organiser

Lewende Woord Kaap
Phone
0674156598
View Organiser Website

Venue

Lewende Woord Kaap
Viro Cres, Stikland Industrial
Cape Town, 7530 South Africa
+ Google Map
Phone
0674156598
View Venue Website