Use the search box above to search our hundreds of blogs and resources about Cape Town, South Africa. Follow the link below to search for What's on in Cape Town and the Cape Town events calendar.

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Luna Paige & Schalk Joubert

May 5 @ 18:30 - 23:00

R175

Luna Paige bring haar veelsydige repertoire en die staaltjies agter haar liedjies na die Blohmhuis op Vrydag, 5 Mei.

Sy skryf sedert 1999 liedjies oor lief en leed. Met 5 albums (in Engels én Afrikaans), ‘n reeks enkelsnitte en ‘n versameling van materiaal uit spesiale musiekteater-produksies op haar kerfstok – beloof Luna se vertoning om musiekliefhebbers te beïndruk. Sy beïndruk veral met haar vernuf om stories te vertel, haar vermoë om menslike ervarings in woord en melodie vas te vang; en by tye, haar vermoë om tong-in-die-kies kommentaar op sosiale kwessies te lewer. Paige geniet ook om inspirasie uit letterkunde en die filmwese te put. Verskeie van haar songs het hul oorspong in literêre werke, TV-reekse of films gevind. Sy begelei haarself op elektriese klavier sowel as akoestiese kitaar, wat haar toelaat om met verskille musiekstyle te speel. Luna maak musiek saam met Schalk Joubert sedert 1999. Hul musikale reis van 24 jaar het hul die kans gegun om op klein en groot verhoë dwarsoor SA, Mosambiek, en Nederland op te tree. Kom kuier saam en bederf jouself tot ‘n aand waar musiek doen wat dit moet – die hartsnare pluk en die lagspiere prikkel.

BOOK HERE

Details

Date:
May 5
Time:
18:30 - 23:00
Cost:
R175
Event Category:

Organiser

Blohmhuis Teater (Strand, Cape Town)
Phone
0718722713---0718722713
View Organiser Website

Venue

Blohmhuis Theatre
36 Michau St, Strand, 1207, South Africa
Cape Town, 7140 South Africa
+ Google Map
Phone
071 872 2713
View Venue Website