[mc4wp_form]
‘n Kuieroggend ontwerp om nuwe vaardighede te leer, bande te versterk en mekaar te inspireer. Die ouderdomsgroep is dogters vanaf 10 tot 13 jaar oud.
Gasspreker, Tania de Clerk van Simplify Image Consulting and Wardrobe Planning gesels oor temas soos: Wat sien ek as ek in die spieel kyk?, Konflik in die klerekas en, Ek is uniek. Terina Falck van Live your Worth, se temas handel rondom kommunikasie tussen ma en dogter, hoe ons met onsself en met mekaar praat en oor die kosbaarheid van tyd.