Use the search box above to search our hundreds of blogs and resources about Cape Town, South Africa. Follow the link below to search for What's on in Cape Town and the Cape Town events calendar.

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Lily & Luna – NET EEN VAN MY/ONE OF A KIND

June 10 @ 14:00 - 15:00

R120

Lily & Luna – die Prinsesse van Lig – is terug met ‘n splinternuwe vertoning – NET EEN VAN MY – wat jou weer gaan laat skaterlag en op jou voete bring van lekkerte!

Die skool hou konsert en Lily & Luna kan nie wag om met hulle nuwe danspassies te spog nie. Maar arme Luna se groot voete is alweer in die pad en dreig om al haar drome te vernietig. Dan is daar nog boelies by die oudisies wat haar hartjie nog verder seermaak, maar Lily staan reg om vinnig met hulle af te reken. Gaan Lily die boelies beetkry of gaan die Heilige Gees vir hulle kom leer hoe om ‘n lig in die wêreld te wees?

Bederf jou dogtertjie met ‘n oggend van opbouende musiek, prettige danspassies en ‘n inspirerende storie oor God wat elke kind uniek en met soveel liefde skape.

Wanneer: 10 Junie 2023, Saterdag

Waar: Willowbridge Winkelsentrum, 1ste Vloer

Tyd: 14h00

Kaartjies: R120.00 p.p.

Vertoning aangebied in beide Afrikaans en Engels. Kindermusiekteater geskik vir 3 – 8 jariges.

CD’s, DVD’s, handelsware en versnapperinge sal te koop wees, so bring gerus ‘n sakgeldjie saam!

NB: Let asseblief op dat hierdie vertoning onderhewig is aan video en kamera opnames vir bemarkingsdoeleindes. Deur kaartjies vir hierdie vertoning te koop, gee u toestemming dat u en u kind op kamera mag verskyn en op alle Lily & Luna sosiale platforms.

BOOK HERE

Details

Date:
June 10
Time:
14:00 - 15:00
Cost:
R120
Event Category:

Venue

Willowbridge Mall
39 Carl Cronje Dr
TygerValley, Cape Town 7530 South Africa
+ Google Map
Phone
+27 21 914 7218
View Venue Website