[mc4wp_form]
‘n Skool waar jy leer en prakties oefen hoe om die Here se stem duideliker te hoor eerstens vir jouself en vir die mense om jou.
Hierdie Kursus is elke Dinsdagaand 19:00 tot 21:00 vir 6 weke | 18 April – 9 Mei 2023 by Lewende Woord Kaap
Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied “Leer ken Sy stem vir klein ore” aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk – ouderdom 7 – 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen
R150 p/p met ‘n handleiding ingesluit (Kampus)
R150 p/p met handleiding ingesluit (Aanlyn)
R50 p/p met geen handleiding
R50 p/p Leer ken Sy stem vir klein ore
R50 om aanlyn deel te neem
NB. Aangesien daar ook kursus in die kinderkerk aangebied word, is daar ongelukkig geen fasiliteite beskikbaar vir kinders jonger as Graad 1 nie.