[mc4wp_form]
Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal. Hy en sy kitaarspeler, Richard Onraet, voer ‘n versameling van liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in Suburbia”, “Toe vind ek jou”, “Dit raak beter” asook Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar treffers, ‘n “cover” of twee en nuwes van die 2022 Kanniedood album & 2023 se En Vriende EP.