[mc4wp_form]
Die Kaalkop Waarheid (DKW) is ‘n oorspronklike Afrikaanse ‘folk’ band wat sy ontstaan in Pretoria het. Die band, wat sedertdien ‘n paar ou lede verloor en nuwe lede bygekry het, is nou gesetel in die Helderberg omgewing. Die lede bestaan uit Nardus Du Plooy (liedjieskrywer), Christo Strauss (mandolien), Hanru Niemand (banjo), George Rautenbach (kitaar) en Christo Groenewald (kontrabas). Du Plooy is die hoofsanger met al die lede wat agtergrondstemme byvoeg om die unieke DKW klank te vorm.
Hulle nuwe album na meer as 10 jaar, ‘In die Kaap’, is pas uitgereik. 14 van die album se 15 liedjies kom uit Du Plooy se pen en handel groot en deels oor sy lewe en reise deur die Kaap. Dan is daar ook die lied, ‘Klara Majola” geskryf deur die digter Andries van Pretoria en getoonset deur Du Plooy.
Hoogstepunte van die band oor die jare:
Die band het in 2016 hande gevat met musiekmeester, Riku Latti, wat die produksie van die nuwe album hanteer het en ook al die klavier, trekklavier en orrel insette op die album speel.
Doors open 18h00 – Show Starts 20h00
For more information contact – 021 851 5861
**We would like all food orders to have been placed and finished before the show starts.