Family friendly
Table of Contents
‘n Passievolle vertoning deur Jo Black en sy orkes. Hy sing van skepe en hoop, en tussendeur vertel hy stories wat mens net weer herinner dat dit alles net genade is. Hy deel persoonlike insigte sowel as sy nuwe liedjies. Liedjies wat jou voete sal laat op-en-af tik en jou hart so bietjie warmer laat klop.
Additional information
Age restriction | Family friendly |
Refund policy | No refunds |
Location
Jo Black live at Springbok Blues, Strand
Springbok Blues Pub and Grill, Strand
25 Potgieter St, Gants Plaza, Cape Town, 7140